advertisement
Question
Posted by: Stephan | 2012/06/07

Q.

Naamskending

Ek en my een vriend het ''n liedjie op facebook geplaas en ons skool hoof het dit aan die hande gekry dit gaan oor hom en onderwysers wat ons sleg sê . Hy het ons in geroep en vir ons gesê  hy het bewyse hy het dit van facebook gaan aftrek maar by ons name is daar geen fotos nie en ons is ''n heel wat op facebook met die sele name. is dit moontlik dat hy die ssak verder kan vat en kan onderwysers ''n saak van naam skending teen ons oop maak asb ekt dringend raad nodig

6
user comments

C.

Posted by: Magriet | 2014/04/05

Hi Ek wil graag weet of 'n mens 'n saak kan open van naamskending aan 'n persoon wat valse inligting versprei en my lewe moeilik maak. Ek wil weet wat alles ek nodig het om die saak te open.

Reply to Magriet
Posted by: Carmen Stevens | 2014/03/18

Goeie Dag Ek wil graag weet of dit naam skending is as my landlord stories versprei van my wat nie waar is nie en wat kan ek maak omtrent die saak. Help asseblief want mense praat nou sleg van my. Carmen Stevens

Reply to Carmen Stevens
Posted by: Patricia | 2012/11/05

Good day,
First I need to know if this is Crimen injuria: There are a story being spread in my son''s school that two girls were making a sex video. So, my son and his friend told me about it and I asked if this could actually be true (''cause I know teenagers can spread untrueths). Today, my son called me from school, higly upset, telling me that another girl was telling other people the I was the one spreading these sick stories. Is this Crimen injuria? I feel extremely upset about this as my name is being mentioned with such sick lies - even if it is not lies, I do not care, my name is being used! Is there anyhting I can do - can I take any steps against these sick litte 18year old children?

Reply to Patricia

Posted by: Gerty van Heerden | 2012/10/14

Vraag 1: Naamskending, kan n mens op grond van vieslike smsse n persoon dagvaar vir naamskending? Persoon skuld geld en nou wil hy nie betaal, stuur vieslike smsse?

Vraag 2: Is in n verhouding met n man, hy kuier by 2 meisies gelyk. Het vriendin onder valse voorwensels laat glo sy is die enigste een. hulle het intiem begin raak en dus slaap by 2 meisie in verhouding, hulle weet nie van mekaar. een het pas uitgevind. Seksuiele siektes kom so maklik voor! Hy vertel nou net sy is mal en tuister hom net soos hy vir haar gesê  het van die meisie wat hy nogsteeds saam met haar sien!

Kan die 2 vra vir my beantwoord word uit ''n regsomgewing oogpunt!

Reply to Gerty van Heerden
Posted by: G-Dad | 2012/06/08

''n Mens moet maar altyd oppas wat jy op Facebook plaas.
As die liedjie spesifiek sy naam noem kan dit lasterlik wees, maar daar kan baie ander persone met dieselfde naam wees, as jou foto nie bestaan nie, maar jou friende wat jou ken het fotos, dan kan hulle genader word.

Daar was onlangs ''n laster saak waar skoolseuns ''n homo porn foto van hulle hoof gemaak het, die saak was lank uit gereik en moes hulle ouers meer as ''n honderd duisend rand elk aan regskostes gekos het, die hoof het die saak gewen en hulle moes hom elk R30 000 betaal as skade vergoedding.

Maak seker as jy grappe maak, dat jy nooit verbind kan word met die grap nie.

Reply to G-Dad

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement