advertisement
Question
Posted by: Rieka | 2010-10-08

naalde en spelde in pinkie

ek het hulp nodig ek was by gp oor my regter hand se ringvinger en pinkie naalde en spelde was en n dooie gevoel gehad het hy het my vir n emg gestuur dit is nou drie dae later en ek het nou meer probleme my elemboog pyn onophoudelik en ek my ringvinger en pinke ook en die kant van my hand pyn ook en dit gaan op in my arm ek kry nou steek pyne in my duim ook kan iemand vir my se wat aangaan en wie ek moet gaan sien om die probleem opte los

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rieka

Ek stel voor dat jy 'n neuroloog konsulteer. Daar is drukking op die senuwee wat sensasie voorsien van jou regterhand, sowel as jou regter voorarm. Die neuroloog sal die area van drukking of irritasie van die senuwee identifiseer en die nodige behandeling toepas. Dit is heel waarskynlik nie 'n ernstige situasie nie en kan baie bevredigend behandel word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement