advertisement
Question
Posted by: Karen | 2010-04-26

na lang siekbed

Dr. dankie vir jou raad.

Ek het Cytomegalo virus infeksie opgedoen. Nuuskierig - Hoekom is Bio-plus nie ''n goeie keuse nie? (my skoonma het dit voorgestel en ook Lifegain) om my te help om my kragte op te bou.

Ek het ook nog wit seertjies in my mond wat baie seer is. Wat kan ek daarvoor gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Bioplus het vreeslik baie kaffeien in wat hartkloppings etc kan veroorsaak - kort termyn ok maar nie langtermyn nie. Probeer Kenalog in orobase salfie vir die seertjies in jou mond. Jy kan vit B kompleks aanvulling neem en dalk iets soos Immunochoice om jou immuunstelsel aan te help.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-04-28

Hallo Karen
Bioplus het vreeslik baie kaffeien in wat hartkloppings etc kan veroorsaak - kort termyn ok maar nie langtermyn nie. Probeer Kenalog in orobase salfie vir die seertjies in jou mond. Jy kan vit B kompleks aanvulling neem en dalk iets soos Immunochoice om jou immuunstelsel aan te help.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement