advertisement
Question
Posted by: Daan Swardt | 2010/10/19

Na gevolg van hart aar omleiding

Ek het vyf jaar gelede ''n hart aar omleiding (x5).
Die afgelope tyd kry pyn in my voete wat voel soos voete wat slaap.
Ook effens asof dit jig kan wees. Dit is snags baie pynlik
Dit voel ook asof dit geswel is maar geen swelling is waar neembaar nie..
Bedags is dit draagbaar. Dit is meer so in my linkervoet
Dankie
Daan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daan
Dit klink of dit perifere neuropatie is. Dit kan veroorsaak word deur diabetes, vit B tekort en ook probleme met sirkulasie in die voete. Jou dokter moet asb jou suiker toets en na jou polse kyk, veral as dit meer seer is as jy lê as wanneer jy op is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Daan Swardt | 2010/10/20

Dankie. Veral vir vitB voorstel

Daan

Reply to Daan Swardt
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/20

Hallo Daan
Dit klink of dit perifere neuropatie is. Dit kan veroorsaak word deur diabetes, vit B tekort en ook probleme met sirkulasie in die voete. Jou dokter moet asb jou suiker toets en na jou polse kyk, veral as dit meer seer is as jy lê as wanneer jy op is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement