advertisement
Question
Posted by: Marileze | 2010-05-28

Na 6 mnde GENOEG CIPRALEX!

More Dokter Bets. Kan dokter asb u opinie gee. Ek is op ''n 6 mnde voorskrif vir Cipralex. Hierdie is my laaste maand wat ek dit moet neem. Dis ''n fantastiese pil, en het my baie gehelp, maar ek voel reg om nou weer sonder dit klaar te kom. Ek weet ek kan dit nie sommer net los nie en moet geleidelik afskaal, sal u asb vir my sê  hoe? Ek neem net 1 pil soggens, moet ek nou net elke 2de dag een vat? Ek sal u raad baie waardeer. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marileze

Jy kan begin deur net elke tweede dag een te drink vir 'n periode van twee weke en daarna een elke derde dag vir nog twee weke en dan kan jy dit maar stop.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement