advertisement
Question
Posted by: Elizabeth | 2010/04/16

''n Silly vraag, maar seer

Miskien is dit silly.
As kind het die grootmense my altyd skoene gekoop wat ek eers moes " uittrap"  voordat dit reg pas. Nou op het ek die knoppe agter by my hakke en aan die binnekant van my voete net voor my groot tone se buiging. Dit is altyd vir my ''n swarigheid om skoene te koop.
2 Aande gelede het ek vir die eerste keer kloppende pyne wat kom en gaan by die regterkant se knop naby die groot toon ervaar. Ek is nou 42jaar oud. Ek probeer die plek waar dit pyn styf vashou, maar dit help nie. Dit is nie seer as ek hard op die uitgroei been druk nie, maar daardie kloppende pyn is baie seer. Oor die algemeen het ek voete wat baie pyn,baie keer staan ek soggens op met voete wat pyn. Ek het ook niks daarvoor nie. Ek probeer om nie te lank te sit of te staan nie. Miskien kan u vir albei hierdie punte raad gee, want ek het al opgegee. Ek probeer om ook die regte skoene te dra wat my voete ondersteun en gemaklik is. Baie dankie vir u hulp. Groete!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elizabeth

Ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir 'n ondersoek en x-strale konsulteer. 'n Diagnose sal gemaak kan word deur middel van x-straal opnames en behandeling sal dan voorgestel kan word. Dit is moontlik dat daar uitgroeisels vanuit bene soos die calkanius is wat dan op die sagte kussingkies druk en pyn veroorsaak. Die uitgroeisels kan chirurgies behandel word en jou probleme behoort daarna iets van die verlede te wees.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: MARIETTE ROETS | 2010/04/20

MY HAKKE AGTER NET ONDER DIE SEENINGS BRAND EN PYN SOOS VUUR, KAN SKAARS LOOP. AS EK N TEKKIE AANTREK HOU HY DIE HAK VAS DAN IS DAAR N BIETJIE VERSKIL. HELP MY ASB!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to MARIETTE ROETS
Posted by: feet problems | 2010/04/17

Yes see your doc but also see a orthoptist they can do wonders with inner soles - but make sure they have a " foot scan"  before you
go and pay for a consultation. - they then make it to support your feet where necessary. It is expensive but most medical aid will pay it. We have a family full of these problems and all were treated different I op for minor surgery and inner soles and my feet after 6 years is the best of all. If you can take anti inflammatory med that will help for your sore feet in the morning - But drink it before you go to bed after you had something to eat - that is a very difficult problem to fix as the inflammation is probably already cronic and has been there for a long time.
Last but not least if you overweight - try to loose some weight
- I know it is not easy - but imagine how much better your feet will feel with every kg you loose! I lost 10kg with medical help in 3 monthes - injections - but worth it and my back and feet is sooo much better. Good luck!

Reply to feet problems

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement