advertisement
Question
Posted by: Lee-lee | 2009/04/20

N Maagseer

Wat is die simptome van n maagseer?


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Vroe simtome sluit 'n knaende ongemak van die maag in. Jy mag dalk 'n skielike pyn in die maag voel wat skielik kom en gaan sonder enige spesifieke rede - dit kan aanhou totdat jy iets ge-eet het.
2-3 ure na 'n ete mag die pyn weer begin. Jou eetlus mag verlaag en jy kan naar voel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: chantel | 2016/03/15

My maag pyn die hele tyd dit kom en gaan ek voel naar wat kan ek gebruik

Reply to chantel
Posted by: L rosales | 2016/03/11

Ik heb heel erg veel lans net onder mij ribben kast een stekende pijn soms gaat het weg dan komt het weer terug ik kan er niet door slapen als ik op me zij ligt krijg ik allemaal maag zuur naar boven als ik eet of drink ook wat kan ik doen om.de pijn te verminderen

Reply to L rosales
Posted by: Eduan | 2013/07/08

Ek kry n pyn op my maag dit voel soos n wind wat vas steek en n kramp te selde tyd en so nou en dan spring en trek dit.Ek sit al vir omtrent 2 maande met die pyn Dit is net langs die krop van my maag. Dit raak net erger elke dag en nadat ek kla geeet het is ek baie op geblaas en klip hart.

Reply to Eduan
Posted by: chalmaine | 2009/05/11

ek swel en het n brand pyn op my krop en bring bloederigheid op

Reply to chalmaine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement