advertisement
Question
Posted by: H | 2009/09/08

My Weight van Verimark

Hallo Dokter Bets.

Ek is op Marvilon. En ek wil ' n paar kilo' s verloor. Ek het per toeval op My Weight afgekom van Verimark. En ek wil dit graag probeer. Dit sê  dat dit metabolisme vinniger maak, so dit betekn mos dat ek onveilig sal wees, omdat die pil nie heeltemal sal absorbeer nie. Nou wil ek weet, as ek dit vir 1 maand gebruik, en nogsteeds my Marvilon gebruik saam met dit, hoe lank nadat ek dit gelos het sal ek veilig wees? Of stel Dr voor rk gaan vir daai maand van Marvilon af?

Ek wil net kyk of dit werk. Ek was voorheen, baie jare terug op Verimark se Icon en dit het baie goed gewerk.

Groete,
H.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo H
Kan jy my laat weet wat die inhoud van die kapsules is? Ek kry dit nie op die internet nie? Wil net seker maak daar is nie iets wat met die pil gaan bots nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement