advertisement
Question
Posted by: anonymous two | 2009/08/11

my regte

Hallo, ek hoop dat iemand my kan help. Ek het op die punt gekom, dat ek nou net genoeg gehad het!!!!! My man was die hele naweek weg. Het gisteroggend eers 11uur daar ingestap asof niks fout is nie. Sy redenasie is dat ek hom nie KAN skei nie omrede oor finansies. Ek moet die kar en kinders se skoolgelde betaal ++++++ skulde. Hy betaal die woning en kos en weet dat ek nie die kar en ' n blyplek kan betaal nie.

Ek wil nou weet ons is buite gemeenskap van goedere getroud. Met die opstel van die -|- rak het ek my eie kar gehad, wat klaar betaal was. Ons skuld nou minimaal op die kar en iemand is bereid om vir my -|- ant te gee vir die motor en dus sal ek R20000 -|- ant in my hand he, kan ek dit doen en ander kar -|- ant vir my gaan koop. Ek betaal die kar, elke maand, maar dis op my man se naam. En dan wil ek weet wat se bedrag hy gaan moet betaal vir onderhoud. my dogtertjies is 5jaar en 19maande oud? Sy salaris per maand is R6000 wat nie veel is nie en sy redenasie is dat hy nie meer as R1000 gaan hoef te betaal nie, hy het klaar sy vriende gevra wat alreeds onderhoud betaal? Hy het geen skuld nie en al die skuld is op my naam- asb kan iemand my help, ek kan nie meer so aangaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDivorce support expert

My apology. I do not understand Afrikaans.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: G-Dad | 2009/08/17

Wel as jy kan bewys dat jy die kar betaal en dat jy ' n motor besit het voor opstel van -|- rak, dan glo ek die howe sal hom vorseer om die kar vir jou te gee, onderhoud hang van jou en sy inkomste af, daar is geen vasgestelde bedag, jy sal ' n blyplek moet kry wat geskik is vir jou en die kinders.

Reply to G-Dad

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement