advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2009/03/16

My ma het Emfiseem help asb ?!?!

Hi daar,

My ma is n roker al vir jare lank. Sy het uit gevind sy het emfiseem.
Die dr het aan haar gese om op te hou rook want sy het baie min long kapasiteit oor en dit plaas baie druk op haar hart.

n ander vrou het aan my gese van goed met die naam " waterberry compound"  wat help om weer die longe sterk te maak, haar ma en pa het dit gebruik vir emfiseem. Maar ek het meer as 1 apteel geskakel en hulle het die die goed nie, ek dink hulle maak dit nie meer nie. Is daar iets anders wat sy kan neem wat ook sal help?

Help asb ?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenny
Emfiseem kan nie genees word nie, dit is permanente longskade van die alveoli ( long se "ballonnetjies" wat suurstof uitruil met die bloed ) Sien http://www.emedicinehealth.com/emphysema/article_em.htm
Behandeling is simptomaties en aanvullings sal eintlik nie help nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: WILMA | 2016/07/26

GOEIE DAG EKT OOK N OPLOSING VIR EMFISEEM GESOEK, EN EKT TOG IETS GEKRY DAAR IS N DOKTER IN DIE KAAP SY NAAM IS JOHAN THERON SY NR 021 9112071/2 SKAKEL GERUS EN VIND MEER UIT.

Reply to WILMA
Posted by: jenett | 2016/06/13

Hi ek het my ouma dokter toe gevat het uitgevind sy het imfiseem sy is nog in die begin van dit sy bly kort asem wil hoor of enige iemand my asb kan se min of meer hoeveel gaan n suurstof mashien my kos om te huur wat goedkoop is asb

Reply to jenett
Posted by: anna | 2015/07/14

Ey eks 28 e ek het so 4mande trug yt gevind dat ek ok emfiseem het e ek het nog asma ok m asem isi meer so gud ni eks di meeste van di tyd moeg m bors rak bja seer ek hoes bja e ek is bja by dokters e als ek vrloor bja ving gewug e als glo m dsi leke om so siek tewes ni

Reply to anna
Posted by: Anonymous | 2015/07/06

Kan iemand dalk help met n idee van hoelank die leeftyd wissel as jy emfiseem het?

Reply to Anonymous
Posted by: kobus | 2013/07/11

Hallo,my pa het 35% longfunksie oorgehad so 6-7 jaar terug en het toe opgehou rook maar nou het hy n ernstige griep gekry en sukkel soms om suurstof te kry,hy was toe vir long x-rays en hulle sien toe dat hy n long infeksie het en ook emfiseem!!is daar enige raad wat kan help?

Reply to kobus
Posted by: Anonymous | 2009/05/04

ek wil graag meer uitvind oor emfiseem. is daar dalk ' n website wat in detail die siekte verduidelik?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement