advertisement
Question
Posted by: WakkerAkker | 2012/02/24

My liefie snork

wat kan ''n mens doen om ''n gesnork te voorkom wanneer jy op jou rug le? Ek is al mal in my kop van elke aand " liefie"  skree.. dan draai my ou al outomaties op sy sy. Die snork gaan dan weg vir ''n bietjie, maar dis nie lank nie dan is hy weer op sy rug. Dit is nou maar net eenmaal sy gunsteling slaap posisie, behalwe sy gebalksaag hou my wakker en ek slaap self klaar so lig!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Daar is mondstukke wat beskikbaar is wat die kakebeen vorentoe trek snags. Dit werk gewoonlik baie goed. Indien nodig, kontak 'n slaapdokter vir verdere help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement