advertisement
Question
Posted by: Diane | 2010/04/06

My kliere is seer

Hallo Doc,
Van Saterdag af is my kliere vanaf agter my ore geswel en my nek vel is teer (voel of ek in my nek sonbrand opgedoen het).

Ek het ''n tipiese siek gevoel, maar niks waarop ek my vinger kan druk nie. Geen hoofpyn of enige iets verder nie.

Is dit iets om aan aandag te gee, of sal dit vanself weg gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Diane

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, sodat hy/sy kan vas stel wat die rede vir die vergrote limfkliere is. Dit is moontlik as gevolg van 'n virale infeksie (wat spontaan sal verdwyn) of 'n bakteriele infeksie (wat antibiotiese behandeling benodig).

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Santa vd Merwe | 2010/06/09

Ek wil graag meer weet oor limfkliere rondom borste.

Reply to Santa vd Merwe

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement