advertisement
Question
Posted by: Need help | 2009/03/30

My keel raak groter

Hi daar ek kort bietjie raad,So ruk terug het ek uitgevind dat my skildklier onaktief is,dit het veroorsaak dat ek baie moeg is en selfs ook n bietjie depresief.Al gebruik ek eltroxin voel ek dat dit nie meer help nie en dat die moeheid terug is.

Ek is nogal bangwant ditlyk asof my keel groter raak en my keel is baie droog deesdae.dit word redelik groot net onder my ken.

Email asb terug so gou as moontlik

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Need help
Jy moet asb weer jou skildklier toetse laat doen, partykeer kry mens 'n virus infeksie in die klier ook. Die hoeveelheid eltroxin wat jy gebruik is dalk te min. Dit is dalk nodig dat jou dokter reel om 'n sonar van die klier te doen.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement