advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/11/03

My kat urineer op mat

Wat kan ek gebruik wat haar sal keer om dit te doen. Ek het die mat al gepoeier en gewas met jik maar niks werk nie. Is daar dalk ' n ding op die mark wat ons kan spuit/smeer/neersit wat sleg ruik wat haar sal afskrik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Anon

Jou kat kan blaasinfeksie he. 'Simple Solutions' maak baie goeie produkte spesifiek vir dit. Jy kan ook 'n Feliway diffuser gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/11/10

Do a google search for an online pet shop: you' ll be able to purchase a ScatMat, Felliway Diffuser and Simple Solution products all from 1 online pet shop in SA

Reply to Anonymous
Posted by: Nog `n katmens | 2009/11/05

Moet nooit enige iets met jik gebruik om waar `n kat geurineer het nie. Dit laat hulle altyd weer terugkom. Gebruik eerder iets soos P-off wat mens by Pick n Pay kan koop.

Nog ander natuurlike olies wat ook baie goed werk vir die reuk uithaal en seker maar dat hulle nie weer op dieselfde plek merk nie is bloekom-olie of sitroenella-olie.

Sterkte.

Reply to Nog `n katmens
Posted by: Cybervet | 2009/11/04

Hallo Anon

Jou kat kan blaasinfeksie he. 'Simple Solutions' maak baie goeie produkte spesifiek vir dit. Jy kan ook 'n Feliway diffuser gebruik.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement