advertisement
Question
Posted by: Tania | 2012-10-04

my hepe is groot

Asb help. Ek is n jng dogter wat nou al agter kom haar hepe is bikie groot teenoor my vriende wat kan ek doen om dit vannig as moontlik in n maand klein te maak. Dit is ook as gevol van baba vet op my maag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Tania
As jy met groterige heupe gebore is, dan is dit moontlik dat hierdie groter heupe geneties is en dat niks jou liggaam se fatsoen sal verander nie. Indien dit egter groot is a.g.v. oorgewig, dan kan jy 'n kombinasie van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'), en ten minste 30 min se aërobiese oefening elke dag, gebruik om algemeen gewig te verloor. Doen ook ten minste 30 min se oefeninge om jou heupe te teiken. Vra vir Fitness Doc op hierdie webwef watter oefeninge help om heupe te verslank.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-10-04

Beste Tania
As jy met groterige heupe gebore is, dan is dit moontlik dat hierdie groter heupe geneties is en dat niks jou liggaam se fatsoen sal verander nie. Indien dit egter groot is a.g.v. oorgewig, dan kan jy 'n kombinasie van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'), en ten minste 30 min se aërobiese oefening elke dag, gebruik om algemeen gewig te verloor. Doen ook ten minste 30 min se oefeninge om jou heupe te teiken. Vra vir Fitness Doc op hierdie webwef watter oefeninge help om heupe te verslank.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement