advertisement
Question
Posted by: Anne-Marie | 2010-09-28

My dogtertjie eet wol Donsie

Goeie middag ek soek raad my dogtertjie is net oor 2jaar en eet verskrikllk donsies enige donsie of hy opdie vloer le of op die kombers vas sit en of hy op jou serp is sy pluk hul af een eet dit nou sy is permanent siek en ek wil weet of die donsies n aandeel het en hoe ek haar kan afleer om dit nie te eet nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anne-Marie
As iemand iets wil eet wat nie kos is nie, noem mens dit "Pika". Dit kan 'n teken van onderliggende yster tekort of vitamien tekort wees, so laat jou dokter asb daarna kyk en bloed trek as nodig. Dit mag ook help om haar ontwurmings medisyne te gee. Kinders wat sulke "snaakse" goed eet kan maag aandoenings of verstoppings daarvan ontwikkel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anne-Marie | 2010-09-29

Baie Dankie vir die raad ek sal n afspraak maak vir haar.

Dankie Buddie ek sal daai enegaan probeer.

Reply to Anne-Marie
Posted by: buddie | 2010-09-28

Wel as sy dit optel van die vloer en eet , moet dit verseker kieme aanhe.Teken vir haar ''n prentjie van so ''n donsie, effens groter en teken allerhande snaakse lelike diertjies(noem hulle kieme) daarop, vertel haar dat as sy die donsies eet lyk hulle so, sy kan nie die " kieme "  sien nie, en dit veroorsaak dat sy siek word.Jy moet die bangmaak metode gebruik om haar te laat ophou, of se vir haar dat vir elke donsie wat sy nie eet nie en in ''n houerjie gooi gee jy bv. vir haar geld(omkoop metode)Eers teen die einde van die week vergoed jy haar

Reply to buddie
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-28

Hallo Anne-Marie
As iemand iets wil eet wat nie kos is nie, noem mens dit "Pika". Dit kan 'n teken van onderliggende yster tekort of vitamien tekort wees, so laat jou dokter asb daarna kyk en bloed trek as nodig. Dit mag ook help om haar ontwurmings medisyne te gee. Kinders wat sulke "snaakse" goed eet kan maag aandoenings of verstoppings daarvan ontwikkel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement