advertisement
Question
Posted by: Pattie | 2008/11/17

MY DOGTER IS BAIE JONK EN IS NOU SWANGER

Ek gesels namens my dogter wat nou eers 16 geword het volgens die dokter is sy nopu +- 16weke, sy eerste woorde aan my en haar was n aborsie of aanneming en ek en my man is nie te vinde daarvoor nie, ons weet dat sy jonk is maar ons is goed grootgemaak en so ook ons kinders, ek soek asb raad ek het drie kinders my eerste dogter is nou 22 jaar oud, my seun is 18 en dan my ander jongste dogter 16, die pa van die kind is nou by ons

Ons het verhuis van JHB na CPT en is huidiglik 7 maande in die Kaap, ons het stabiel in ons huis gebly vir 17 jaar lank in JHB ons moes ons kinders agter gelaat het ween skool omstandighede, dit voel so of dit my skuld is omdat sy swanger is want ek het nie n ander uitweg gehad nie

Nou het ek haar nog net by ' n algemene praktisyn gehad en hy was heelongeskik met haar ek was baie ongelukkig daaroor, hy het haar net inwendig ondersoek kon hy geweet het hoe ver swanger sy is deur n inwendige ondersoek

Ons het ons keuse almal saam gemaak en ons sal ons dogter bystaan deur die tydperd, nou wil ek net graag weet haar laaste periode was die 2 de Augustus 08 gewees hoe ver is sy dan nou?


Groete

Patricia (Moeder)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

From her last period, your daughter is 15 and a half weeks pregnant. The size of the uterus (and thus the length of pregnancy) can be felt on examination. I would suggest that she books with a gynaecologist soon.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: WEET NIE MEER NIE | 2008/11/18

eK WIL DIT VIR JOU GEE JY IS SOOS MY MA DIE BESTE MA OP DIE AARDE EK WAS 15 TOE MY KIND GEBORE IS N MAAND NA HAAR GEBOORTE HET EK 16 GEWORD EN MY OUERS HET MY OOK BY GESTAAN DAAR IS NIKS BETER AS OUERS BY HULLE KINDERS STAAN NIE MY KIND WAS DIE EERSTE KLEIN KIND EN IS VANDAG HAAR OUMA EN OUPA SE OOG APPEL MY EK HET MET MY OUERS SE HULP MY KIND SELF GROOT GEMAAK SY IS VANDAG DIE SONSKYN VAN ONS LEWENS SY IS 11 JAAR OUD EN EK SAL HAAR VIR NIKS IN DIE WERELD RUIL NIE MY KIND IS 80 PERSENT DOOF AS GEVOLG VAN N SWAAR SWANGER SKAP MAAR EK SE ALTYD EK HET HAAR GROOT GEMAAK NIE WEG GEGEE OF DOOD GEMAAK NIE
bLY OM TE HOOR DAAR IS NOG MENSE SOOS JY
GROETE EN SEEN VAN ONS HEMELSE VADER VIR JOU GESIN

Reply to WEET NIE MEER NIE
Posted by: nu mom | 2008/11/17

Patricia,
Jy is `n amazing ma. Jou dogter is so 15 weke swanger en haar verwagte datum is ongeveer 8 Mei 2009. Sy kan egter vroeer of later as die datum kraam.

Baie sterkte vir julle.

Reply to nu mom
Posted by: FTM | 2008/11/17

Hi Pattie,

it is my pleasure!

If you scroll to the top of the page there is a section that reads " also chat to other pregnant moms... "  you click on that link and it will take you to the questions and answers all the regular ladies put up... :o)

Remember, you are not alone, you are not the first nor the last this type of thing happens to... you are one of the stronger supportive moms, hug your daughter and feel the love!

You make me proud to be pregnant (our first baby) and I can' t wait to be a mom like you!

Reply to FTM
Posted by: Pattie | 2008/11/17

Thank you so much for your reply you dont know how much those words ment to me, if I may ask where is the pregnancy chat side, have you got a link for me


Regards



Patricia

Reply to Pattie
Posted by: FTM | 2008/11/17

Hi Patricia,

You are an amazing mom!
You do not know how many young girls have to go through this alone and the mere fact that you want to stand by your daughter shows you are a stand up no matter what mother!

Don' t allow the Dr to upset you... you are stronger than that, you, your daughter and your family have rights!

My last period was around the 13th of August odd and I am currently 14 weeks and 4 days so sound about right for her to be 16 weeks odd...

For info on your grandchild' s progress search 16 weeks pregnant on the net and you will be amazed at the stage the baby is in already... it is truly a miracle...

It is going to be tough for you guys but I believe as a family standing together you will soon start feeling excited bout the gift God has sent your way... don' t blame yourself, everything that happens to us is for a reason... we might not understand it right now but it makes us strong better human beings...

Good luck and feel free to chat to the regulars on the Pregnancy chat should you or your daughter have any questions... :o)

Reply to FTM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement