advertisement
Question
Posted by: Bees | 2010/05/20

Mr Tummy

My maag het onlangs baie begin werk sodra ek suiwel produkte inneem. Ek is 28 en het nooit ''n probleem met dit gehad nie. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bees
Mens kan soms 'n tydelik laktose onverdraagsaamheid ontwikkel na 'n infeksie (griep of maagaandoening). Sny dit maar uit vir 'n week of twee en gebruik probiotika drie keer per dag. Daarna kan jy dit geleidelik weer begin gebruik en kyk of dit beter is
DR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/24

Hallo Bees
Mens kan soms 'n tydelik laktose onverdraagsaamheid ontwikkel na 'n infeksie (griep of maagaandoening). Sny dit maar uit vir 'n week of twee en gebruik probiotika drie keer per dag. Daarna kan jy dit geleidelik weer begin gebruik en kyk of dit beter is
DR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement