advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2010-03-30

Motivering...

Ek sit hier en huil want ek is ''n swakkeling!! Ek sukkel al my hele lewe lank met die vet, en ek is nou finaal moeg!! Die oomblik wat ek begin met ''n dieet of die besluit om ''n leefstyl verandering in my lewe te neem is ek gemotiveerd, maar kom die aand dan het ek net nie die wilskrag nie en tree sommer twee tree terug!! Hoe gaan ek die mindshift maak en die wilskrag kry? Dit is seker ''n simpel vraag maar eks regtig moedeloos en bitter baie teleurgesteld in myself.......

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Motivering
Ek is jammer om te verneem dat jy so triestig voel. Moet asb nie huil nie. Daar is baie raad wat mens kan toepas om jou motivering te verbeter. Jy kan motiveringsopnames ("tapes of CDs") aankoop van organisasies soos Innertalk. Besoek die Webwerwe van www.innertalk.com of www.motivators.co.za vir sulke hulpmiddels. Dit sal miskien ook goed wees om 'n kliniese sielkundige te spreek, sodat hy/sy vir jou aan help motiveer om 'n dieet te volg en oefening te doen. Indien jy wel 'n sielkundige raadpleeg, sal ek aanraai dat jy ook uitvind of jy nie dalk aan depressie ly nie, want depressie kan mens laat baie gewig aansit en dit steel jou wilskrag.
Kry dus hulp vir jou probleem
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-03-30

Beste Motivering
Ek is jammer om te verneem dat jy so triestig voel. Moet asb nie huil nie. Daar is baie raad wat mens kan toepas om jou motivering te verbeter. Jy kan motiveringsopnames ("tapes of CDs") aankoop van organisasies soos Innertalk. Besoek die Webwerwe van www.innertalk.com of www.motivators.co.za vir sulke hulpmiddels. Dit sal miskien ook goed wees om 'n kliniese sielkundige te spreek, sodat hy/sy vir jou aan help motiveer om 'n dieet te volg en oefening te doen. Indien jy wel 'n sielkundige raadpleeg, sal ek aanraai dat jy ook uitvind of jy nie dalk aan depressie ly nie, want depressie kan mens laat baie gewig aansit en dit steel jou wilskrag.
Kry dus hulp vir jou probleem
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement