advertisement
Question
Posted by: Shiralee Parsons | 2010/06/27

Mother

Liewe Dokter,
My mammie is 75jr oud. Sy was altyd baie gesond nooit gedrink of gerook nie. 16 Jaar terug het sy Limfoon kanker gekry en wonderwerk herstel. Sy het sedert dien altyd ''n tekort aan Kalsium, Kalium en potasium. As gevolg van die kanker het sy ''n maagkondisie ontwikkel dat wanneer sy eet sy feitlik dadelik moet gaan ontlas. Sy is baie vergeetagtig en ek weet hulle het alzheimer uitgeskakel. My vraag is egter as haar maag so gereeld gaan het die pille enige uitwerking. Kalium te kort veroorsaak mos ''n deurmekaar kop en vergeetagtigheid . Waar en hoe kan ek meer uitvind hieroor. Sy drink 6-8 Plenish K elke dag, ultramag en kaltrate. As sy so gou toilet toe gaan hou die pille ooit lank genoeg om haar te help.

Bekommerde dogter
Shiralee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Shiralee
Sy kan baie van die elektroliete verloor as sy baie loperige stoelgang het. Die beste sal wees om maar so elke 3 maande 'n bloedtoetsie te doen om te kyk hoe haar elektroliete lyk - as nodig moet hulle haar sommer 'n aanvulling in 'n drip gee. Klink amper of sy "dumping sindroom" het. Sien ook http://www.mayoclinic.com/health/dumping-syndrome/DS00715/DSECTION=lifestyle%2Dand%2Dhome%2Dremedies
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/28

Hallo Shiralee
Sy kan baie van die elektroliete verloor as sy baie loperige stoelgang het. Die beste sal wees om maar so elke 3 maande 'n bloedtoetsie te doen om te kyk hoe haar elektroliete lyk - as nodig moet hulle haar sommer 'n aanvulling in 'n drip gee. Klink amper of sy "dumping sindroom" het. Sien ook http://www.mayoclinic.com/health/dumping-syndrome/DS00715/DSECTION=lifestyle%2Dand%2Dhome%2Dremedies
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement