advertisement
Question
Posted by: Zoo | 2009/12/14

morphology

My man het ' n vaso vasectomy gehad. Ek het nou met die fertiliteits dokters gepraat oor health24 en hy sê  die " morphology count"  is laag. Is daar ' n manier hoe mens dit kan verbeter? Of herstel dit self na ' n sekere tyd, of wat is mens se volgende opsie om swanger te kan raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Zoo
Morphology verwys na die vorm en groote van die sperms,en abnormale morphology kan infertiliteit veroorsaak. As jou man voorheen kinders gehad het, is hy dus nie geneties so nie, en kan mens dit probeer verbeter deur dieet (vermy verwerkte kosse, met baie preserveermiddels soos polonies, russians ensovoorts), nie te rook/baie alkohol te gebruik nie nie, boxer shorts te dra om die testes koel te hou, nie te warm baddens of storte te neem nie, en seker te maak hy het nie infeksies nie ( soos prostatitis of urien weg infeksies). Soms is dit nodig om invitro bevrugting te doen of intra uterine inseminasie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/14

Hallo Zoo
Morphology verwys na die vorm en groote van die sperms,en abnormale morphology kan infertiliteit veroorsaak. As jou man voorheen kinders gehad het, is hy dus nie geneties so nie, en kan mens dit probeer verbeter deur dieet (vermy verwerkte kosse, met baie preserveermiddels soos polonies, russians ensovoorts), nie te rook/baie alkohol te gebruik nie nie, boxer shorts te dra om die testes koel te hou, nie te warm baddens of storte te neem nie, en seker te maak hy het nie infeksies nie ( soos prostatitis of urien weg infeksies). Soms is dit nodig om invitro bevrugting te doen of intra uterine inseminasie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement