advertisement
Question
Posted by: Annoniem | 2010/05/22

Moontlike swangerskap?

Ek was 4 dae laat met my menstruasie. Ek het toe wel begin, maar dit het net vir ''n dag en ''n half gehou. Is dit moontlik dat ek swanger kan wees of indien nie, wat kan anders fout wees? Dit is vir my abnormaal om 4 dae laat te begin, ek''s nog altyd klokslag en dit was nog nooit vir net ''n kort rukkie nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is wel moontlik dat jy swanger is en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n bloedtoets konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/03/08

Ek en my ou probeer nou al baie lank,wil net weet eks op niks.Ek het al die simptome maar raak nog siek.Ekt altyd 7dae geraak maar dis nou nt 3dae of 2ons het al baie getoets maar dit bly negatief,ek was by di dokter hy se ekt n blaar infeksie en het my goed daarvoor gegee ekt gkla gbly en was nie weer ni A.S.B help eks 22jaar en my maat is 28

Reply to Anonymous
Posted by: Charmaine | 2013/07/11

K wil nt bje graag weet of ek dalk swanger is,ek het al die simptome van n swanger vrou ma het al vier tuis toetsies gedoen en dit wys almal negatief.my borste is seer ek wil ni eers aan hlle raak ni my tepels is donker en geswel x naar veral soggens.ek ht 3mnde laas my periode gekry my eet gewoontes het verander x mug elke dag en my moods is deesdae aners ek word suma kwd vir enige iets.ek suk dringend raad my bf dink ek steek iets vihom weg hyt nog geen kids nie en wil baie graag pa word

Reply to Charmaine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement