advertisement
Question
Posted by: Wilna | 2011/01/13

moontlik weer meningitis

Hi Dok,

Ek was 3 jaar gelede siek, in die hospitaal en ''n LP is gedoen en gediagnoseer met virale meningitis, Ek ondervind nou vir 2 dae dieselfde simptome. Onuithoudbare hoofpyn, stywe nek, seer rug en bene en ''n koors. - Ek is nie vandag werk toe nie.

As dit ''n virus is behoort dit mos vanself op te klaar, of het ek behandeling nodig? Kan ''n diagnose gemaak sonder ''n LP. ? Kan my huisdokter vir my iets voorskryf?

Baie dankie vir jou advies

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wilna
Dalk is dit nie viraal hierdie keer nie, en het jy antibiotika nodig - sien liewer jou dokter. 'n LP is dalk ongelukkig nodig :-(
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/13

Hallo Wilna
Dalk is dit nie viraal hierdie keer nie, en het jy antibiotika nodig - sien liewer jou dokter. 'n LP is dalk ongelukkig nodig :-(
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement