advertisement
Question
Posted by: Karien | 2010/05/27

Moontlik TB

Hallo Dr Bets,

Een van die vroutjies in ons kantoor se broer is onlangs oorlede aan TB. Haar baba seun het by hom aangesteek (sy borsvoed hom nog), maar is onder behandeling. Van Maandag af het die vrou self ''n baie slegte hoes, ons het haar aangeraai om dokter toe te gaan en die dokter het haar gestuur vir x strale.

Haar terugvoering aan ons is dat die x strale OK lyk en sy moontlik nie TB het nie. Kan ons aandring op ''n brief van haar dokter?

Wat staan ons te doen? Sy werk in dieselfde kantoor en hoes nog die heeltyd. Wat is die ander simptome?

Ek was die begin van die Februarie baie siek met ''n virus infeksie en PUO en vir drie weke in die hospitaal. Ek lei ook aan sikliese neutropenie. Ek het nou mooi aangesterk en begin nou eers weer mens voel . Ek wil nie selfsugtig wees nie, maar my gesondheid is vir my baie belangrik.

Dokter Bets se raad sal baie waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karien
Vra dat hulle 'n PCR TB bloed toets doen want baie keer sien mens die TB nie op die plate nie. Mens moet doodseker maak want sy het noue kontak met TB pasiente gehad.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/27

Hallo Karien
Vra dat hulle 'n PCR TB bloed toets doen want baie keer sien mens die TB nie op die plate nie. Mens moet doodseker maak want sy het noue kontak met TB pasiente gehad.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement