advertisement
Question
Posted by: cj | 2011-11-28

moontlik IBS?

More dokter. Die afgelope week het ek die volgende simptome ontwikkel: maagkrampe, voel erg opgeblaas nadat ek geeet het, mislik, naar met tye (maar gooi nie op nie), brand gevoel op put van my maag. Kan dit wees dat dit simptome van prikkelbare derm sindroom is? ek het na my troue 4 jaar terug ''n maagseer ontwikkel - kan dit wees dat weens die stress by die werk om alles klaar te he voordat ons kantore sluit die seer weer laat opvlam het? Alles voel beter nadat ek by die badkamer was. Baie dankie vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

CJ

Dit is moontlik 'n herhaling van 'n maagseer en ek stel voor dat jy 'n dokter vir 'n gastroskopie konsulteer. Intussen kan jy Gaviscon, drie maal per dag voor ete gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement