advertisement
Question
Posted by: Pam | 2007-12-06

Q.

Mondsere

Hallo Doc,
My 3 jarige het 'n vresslike infeksie op sy tong en eet vanaf Saterdag abseluut niks. Ek het hom by die dokter gehad en volgens hom het hy 'n bloedvatjie op sy tong raak gebyt wat die infeksie veroorsaak. Daar is nou ander sere ook in sy mond wat deur sekondêre infeksie veroorsaak is. Die probleem is dat hy te seer het om iets te eet en drink ook die minimum en is nog daarby oor die algemeen 'n moeilike etertjie. Die salf en mondspoelmiddel wat aan hom voor geskryf is, is net so 'n mission om te gebruik.

Asseblief, enige raad sal waardeer word.

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Hierdie siekte word 'Herpes stomatitis' genoem. Dit is 'n erge virus onsteking van die mond. Omdat die mondsere so seer is kan die kind nie eet of drink nie. Die gevaar is dat die gebrek aan water dehidrasie sal veroorsaak.Dit is belangrik om te verseker dat dit nie gebeur nie en daarom is dit noodsaaklik om sy pediater te raadpleeg. Daar is ook baie effektiewe behandeking deesdae beskikbaar vir hierdie siekte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement