advertisement
Question
Posted by: Lisinda | 2010/05/21

Mondhoeke wat ''skeur''

ek wil graag weet wat ek kan doen om te voorkom dat my mondhoeke ''skeur''? Ek het verneem dit is agv ''n tekort aan Vit B, maar ek het ''n paar Vit B inspuitings gehad VOOR die probleem begin het - ek drink ook Zinplex pille. Dit hou al vir 3 weke so aan, en ek voel selfbewus. Ek gebruik ook Vaseline om te sien of dit nie wil help nie - maar niks wat ek tot nou gebruik het, lyk asof dit help nie. Gee raad ASB.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lisinda

Dit is moontlik dat jy 'n swam infeksie het en ek stel voor dat jy Apor room, twee keer per dag, vir 7 dae aanwend. Ek stel ook voor dat jy Probiflora gebruik. Hierdie produkte is oor die toonbank by apteke beskikbaar.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/27

wat is die wit ini mondhoeke .amper soos bietjie skuim lyk

Reply to Anonymous
Posted by: Racoon | 2010/05/24

PRobeer ook paar keer per dag teatree olie aanwend - dis al wat vir my werk.

Reply to Racoon
Posted by: Lisinda | 2010/05/24

Baie, baie dankie vir die raad, Dr Burger en Alta - gaan dit dadelik probeer.
Ek is baie lief vir wortelsap, so die tuismedisyne gaan ek beslis ook probeer. Groete

Reply to Lisinda
Posted by: Lisinda | 2010/05/22

Hi lisinda, my dogter van 29 het jare die probleem gehad en ek het die volgende raad by iemand gekry dit werk soos ''n bom.
Versap vir jou vars wortels, bossie pietersielie en so drie appels. Drink die hele spul so oor een en ''n halwe dag uit, doen dit so elke vier weke en jy sal verbaas wees om te sien. Dit moet vars wortels, pietersielie en appels wees. Meet so met die oog maar dit is wat daar moet in. Hoop dit help vir jou ook.
Groete
Alta

Reply to Lisinda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement