advertisement
Question
Posted by: Jacqueline | 2010-10-15

Mond sere

Dag sê  Dr Bets

Die afgelope 2-3 weke al sukkel ek met ’ n koorsblaar tipe seertjie op my ton. Ek weet nie hoe of waar ek die “ ding”  aangesteek het nie , ek weet net dat ek hierdie naweek ontslaë  moet raak daarvan.

Beskrywing: Dis tans helder rooi in die middel omring met ‘ n duidelike wit kring aan die buitekant. Dit word bietjie beter en dan

Wat kan ek gebruik om dit weg te neem? Hoe weet ek dis inderdaad ‘ n koorsblaar?

xx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jacqueline

Dit is heel moontlik nie 'n koorsblaar nie, maar 'n klein seertjie (ulser) wat meestal vorm sonder enige rede of patologie. Ons verwys daarna as 'n afteuse ulser. Dit is nie pynlik nie en verdwyn spontaan na vier weke. Indien dit pynlik is, kan jy Kenalog by jou apteker kry om aan te wend.

Konsulteer jou tandarts vir 'n duidelike diagnose van die seertjie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement