advertisement
Question
Posted by: Estie | 2011-09-12

Mond, linker arm, hand en vingers voel dood...Na kopseer begin.

Ek het vanaand gesit en sukkel met n assignment vir my studies.
Toe begin ek kopseer kry en sterre sien, nou voel dit of my hele mond en keel dood is, so ook my linker arm, hand en vingers.
Diie dooie gevoel begin nou in my keel afgaan en maak my naar voel elke keer wat ek sluk, kan enige iemand dalk vir my se wat dit dalk kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Estie

Jou simptome is heel waarskynlik as gevolg van 'n angs episode. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse om vas te stel of daar nie dalk 'n metaboliese oorsaak vir jou simptome is nie, soos byvoorbeeld 'n skildklier abnormaliteit. Jou dokter kan 'n produk soos Prodorol voorskryf. Dit is 'n ligte beta blokker wat herhaling kan voorkom.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: anxious | 2011-09-13

ypu need to see a doc asap - your symptoms could be signs you have had a stroke.

Reply to anxious

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement