advertisement
Question
Posted by: Ronel L | 2011/08/17

Mond

My dogter van 3.5jr kry ten minste 1 maal per maand van die
wit seertjies in haar mond wat rondom die seer rooi en baie
pynlik is. Dis gewoonlik op die tandvleis area. Ek self kry dit
gereeld al vir jare. Moet ek haar dr. toe neem vir bloedtoetse
of maar net by die huis behandel. Sy is oor die algemeen n
gesonde kind en drink daagliks Biostrath en Phyto Nova Kids
immune booster.
Dankie Dok - mooi dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Die seertjies wat julle kry, is heel waarskynlik aftese mond ulcera. Daar is geen duidelike oorsaak hiervoor, maar jy kan 'n tandarts konsulteer om die moontlikheid van infeksie uit te skakel. Die seertjies kan met Gaviscon behandel word, deur jou mond daarmee te spoel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement