advertisement
Question
Posted by: Beth | 2011/04/04

Mom Eye Disease

Baie dankie vir jou eenvoudige antwoord. Dit help baie. Op die mediese papiere staan die volgende: " Intra Vitreal Avastin Injection" . Wat is dit veronderstel om te doen? Die oog beter te maak of te keer dat dit erger word. As sy nie die inspuitings kry nie, wat sal gebeur? Sy vra vir my hierdie vrae en ek weet nie meer wat om te antwoord nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beth

Hierdie medikasie mik daarop om die oorsaak van die makulere degenerasie te stop. As sy nie hierdie inspuitings kry nie, kan haar toestand vererger en haar visie kan verlore gaan.

Groete en Sterkte




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement