advertisement
Question
Posted by: Savannah | 2009/01/21

Moluscum

Hi,

My dogter het die molluscum virus. Is daar enige middel plaaslik beskikbaar vir die behandeling daarvan. Ek het begin navorsing doen op die internet en daar is blykbaar ' n produk Zyma Derm, dit klink na ' n homopatiese middel oorsee beskikbaar, sowel as wat hulle noem Silver treatment. Weet jy enigiets van die behandeling en indien of die middel plaslik beskikbaar is. Of as jy enige ander raad, behalwe vries kan voorstel

Baie dankie

Savannah

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Savannah
Die volgende middels is in Suid AFrika beskikbaar
Imiquimod (Aldara),Tretinoin (Retin-A), Salicylic Acid
Moet liefs deur 'n dermatoloog voorgeskryf en dopgehou word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Clara | 2009/03/19

My dogter het ook moluscum, en ek was by die dermatoloog. Indien daar middels beskikbaar was, het hy mu nie daarvan vertel nie. Hy het gese sy moet teater toe gaan om dit af te skraap. Hoe nou? Enige verduideliking?

Reply to Clara

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement