advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/11/01

Molestering

Doc, ek het raad nodig.

Ek was op 4 jarige ouderdom deur my nefie gemolesteer - hy was 15 jaar oud (seksuele gunste gevat) en my ouers het ''n interduk teen hom gekry en hy het verdwyn. Ek is nou ''n vrou van 35 en het verlede week uitgevind dat my nefie " huis toe kom"  na sy ouers toe, nadat hy vir 30 jaar weg was en dat hy vir ''n ruk lank by my MA-hulle gaan bly - bly in dieselfde dorp as ek, wat hom soos die verlore seun behandel omdat Reghardt van den Bergh hulle genader het om ''n fliek oor my neef se lewe te maak!! Hy bly blykbaar al 20plus jare by hom nadat hy hom as ''n boemelaar gevind het!

Ek is deesdae erg huilerig en buierig en ek weet nie hoe om die situasie te hanteer nie.

Is ek sommer simpel en moet ek net aangaan asof niks gebeur het nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I am perhaps fortunate in not knowing who Mr van den Bergh is, but he may have awful taste if he wants to make a film about a child molester.
Look after yourself, and see a counsellor to help you to get through this episode.
As Zebra says, many of us have had horrible experiences in the past, and have had to watch the people who wronged us get away with it. That's sad, but it happens often. Our best recenge is to become stronger and lead a happy life in our own way, not allowing the Bad Guys to win by being lastingly disturbed by them. Don't allow your present and future happiness to be controlled by them.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: verward | 2015/10/14

k is 20 jaar terug 2 keer baie erg deur my oudste broer gemolisteer! Hy het my altyd sleg behandel. Ek is 26jaar oud en gelikag getroud, dis net ek moes vlug van my broer en pa af, wat my en my man al n paar keer aan gerand het vir geen rede nie, ons het n interdik teen hulle. My probleem is niemand in my familie glo my nie en dit maak bitter seer. Ek wil hoor of ek n saak bydie polisie na 20jaar kan gaan maak? Het enige iemand asb dalk vir my raad?

Reply to verward
Posted by: peep | 2010/11/02

Ek was deur my broer gemolisteer toe ek ''n klein dogtertjie was en ek moes in my groot word dae ''n huis met hom gedeel het. Vandag baie jare later bly hy nog steeds my broer en ek het hom lankal al vergewe en ons kan nou saam kuier. Jou neef was 15 jaar oud, dis tipiese ouderdom om te explore (dit maak dit nie reg nie), maar in my geval weet ek dat die boetie wat ek nou het nie dieselfde outjie is wat my betas het toe ek klein was nie. jy se jou neef was boemelaar so hy kon nie baie maklike lewe gehad het nie, maybe justice was and is being done?

Reply to peep
Posted by: Maria | 2010/11/02

Gaan sien ''n sielkundige en praat die saak uit. Ek het dit gedoen 20 jaar na die gebeure en dit het my lewensuitkyk heeltemal verander. Wat jou neef betref dink ek nie dis nodig dat jy vriende met hom hoef te maak nie. Dis jammer dat jou ouers hom in hulle huis verwelkom, maar miskien is hy nou anders as toe? ''n Berader sal jou kan help om ''n plan van aksie te kry. En onthou, daardie 4-jarige dogtertjie wat so seergekry het, het nou ''n volwasse vrou om haar te beskerm. Sy is lankal nie meer so kwesbaar as wat sy daardie tyd was nie. Sterkte.

Reply to Maria
Posted by: MEL | 2010/11/02

Ek weet dit mag dalk baie erg vir jou wees maar ek het al gevind dat jy oor baie sulke probleme kan beter voel as jy die " head on"  face op die oomblik lewe jy nog in vrees vir die man wat jou soveel onreg aangedoen het, miskien sal dir wys wees om hom te konfronteer oor al daai baie jare te vore, weet jy ek praat nie wat jou neef gedoen het reg nie en niks sal ooit daai seer kan weg vat nie maar dalk as hy kan se hy is jammer sal dit jou kan help om aantebeweeg ek wenie wat die redes is hoekom hy so baie jare verdwyn het nie maar mense vernader en groei en leer uit hulle foute soos zebra gese het mens kan nie die verlede verander nie maar net jy kan keer dat die spoke van die verlede jou nie verder opvreet ni.
Sterkte en bid elke dag ook vir daai goed wat so baie jare terug gebeur het vra God om jou met dit te help :-)

Reply to MEL
Posted by: Zebra | 2010/11/02

Ek kan verstaan dat jy dit as erg traumaties ervaar het, maar jy is 35j oud, as dit jou so pla miskien moet jy met ''n persoon gaan gesels wat jou meer professioneel kan leiding gee.

Hoe dit ookal is, jy kan die verlede nie wegwens nie en ook nie wegvee nie, maar die lewe gaan aan met of sonder jou gevoelens wat soveel jare terug gebeur het. En nee ek is nie sarkasties nie, maar glo my baie van ons het dinge waar die verlede jou ''n onreg aangedoen het, maar jy moet aanbeweeg. Die lewe staan nie stil nie, jy en jy alleen kan ''n verskil maak met jou besluit.

Ek wens dit het nie met jou gebeur nie, maar dit het en selfs al gaan sit jou neef in die tronk vir 20jaar, dit is jy wat moet besluit om aan te beweeg, glo my as jy soveel met jou saamdra maak jy jouself verder dood in die proses. Probeer weer lewe en ek sê  nie vergeet dit nie, maar ek is ook seker dat jy ''n baie sterker persoon is vandag. Keuses keuses, dis waarmee ons vandag te doen het, so asseblief gesiggie so swaar soos wat dit voel vir jou, ek praat nie net nie, maar ek weet waarvan jy praat, net jy kan aanbeweeg en niemand kan jou dwing nie.


ek hoop jy voel beter na jy dalk wel besluit om aan te gaan, leef jou lewe of ten minste probeer net, ek hoop jy kry dit reg en sterkte, en moenie huiwer om op jou kneë  te gaan en GOD te bedank en te vra vir meer krag nie.

Reply to Zebra
Posted by: cybershrink | 2010/11/02

I am perhaps fortunate in not knowing who Mr van den Bergh is, but he may have awful taste if he wants to make a film about a child molester.
Look after yourself, and see a counsellor to help you to get through this episode.
As Zebra says, many of us have had horrible experiences in the past, and have had to watch the people who wronged us get away with it. That's sad, but it happens often. Our best recenge is to become stronger and lead a happy life in our own way, not allowing the Bad Guys to win by being lastingly disturbed by them. Don't allow your present and future happiness to be controlled by them.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement