advertisement
Question
Posted by: Mica | 2010/11/15

Moet ek dok toe gaan

Goeiedag dokt,

Ek was die afgelope tyd baie hardlywig en nadat ek meer vesel geeet het, het my stoelgang weer normaal geword. Wat ek wel opgelet het is dat daar bloed rondom die stoelgang was, lyk my soos wat ek dit uitgeskei het, soos dit vir my lyk is die rektum was wel gebloei het. Daar was nie bloed in die stoelgang self nie, net rondom. Ek het nie maagkrampe ens nie. Het ook nie maer geword nie, alles nog normaal. Net nadat stoelgang baie hard was en as dit na normaal terugkeer is dit bloederig. Moet ek ''n dokter gaan sien. Ek voel ook nie siek nie, of niks ander snaakse dinge nie. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mica
Dit kan wees dat jy 'n klein anale skeurtjie het. Gewoonlik is daar dan so blerts bloed op die papier as jy afvee en is dit effens seer as jy opelyf het. As die bloederigheid nie weggaan nie, moet jy tog maar laat jou dokter kyk. 'n Skeurjie genees gewoonlik so binne 'n week tot 10 dae. Probeer bietjie Lactulose 10-15 ml saans neem om jou stoelgang sag te hou - dit proe baie soet maar maak nie vet nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ockerene | 2011/01/07

Ek het dit opgemerk by my 5 jarige seuntjie. Gister en vandag. Maar gister s''n was saam met ''n blertsie stoelgang in sy onderbroek. Lyk of hy ''n " nat"  wind gehad het. Vandag nadat hy afgevee is. Hy is nie gewoonlik hardlywig nie. Moet ek vir hom Probiflora kou tablette vir kinders gee?

Reply to Ockerene
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/15

Hallo Mica
Dit kan wees dat jy 'n klein anale skeurtjie het. Gewoonlik is daar dan so blerts bloed op die papier as jy afvee en is dit effens seer as jy opelyf het. As die bloederigheid nie weggaan nie, moet jy tog maar laat jou dokter kyk. 'n Skeurjie genees gewoonlik so binne 'n week tot 10 dae. Probeer bietjie Lactulose 10-15 ml saans neem om jou stoelgang sag te hou - dit proe baie soet maar maak nie vet nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement