advertisement
Question
Posted by: Rika | 2011/11/28

Moesies

Binne n kort tydjie het daar teen my nek en op my bolyf klein,fyn velletjie moesies uitgekom.Dit is nie seer nie,maar ek begin nou skaam raak vir die goed op my nek.Wat is dit,en hoekom kom dit so baie uit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rika

Hierdie gesteelde moesies is maar weens verandering, soos met ouderdom. Konsulteer jou dokter om die moesies af te brand.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rachael | 2014/05/08

volgens wat n professer my vertel het is dit n uit groeisel soos die indiërs het, hy se dit is nie gevaarlik nie maar gan praat met n dermateloog

Reply to Rachael
Posted by: ANNELIA | 2012/02/24

Goeie dag, ek het ''n moesie op my rug, en die afgelope paar aande het dit begin seer raak en van kleur verander. Die kleur was bruin, maar nou swart. Wat beteken dit? Dankie

Reply to ANNELIA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement