advertisement
Question
Posted by: Sophia | 2010/04/20

moesies

is dit moontlik om moesies af te " brand/vries?"  En is dit baie pynlik? Ek is gebore met heelwat moesies wat uitstaan en sou graag wil weet wat is die beste manier om daarvan onslae te raak.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sophia
Ons brand gewoonlik vratjies af, maar verkies om moesies uit te sny omdat daar die risiko is dat dit kankeragtig kan wees en eerder lab toe gestuur moet word om seker te maak dit is nie velkanker nie. 'n Dermatoloog of jou GP kan egter die mees prominente moesies in die spreekkamer onder lokale narkose verwyder.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/20

Hallo Sophia
Ons brand gewoonlik vratjies af, maar verkies om moesies uit te sny omdat daar die risiko is dat dit kankeragtig kan wees en eerder lab toe gestuur moet word om seker te maak dit is nie velkanker nie. 'n Dermatoloog of jou GP kan egter die mees prominente moesies in die spreekkamer onder lokale narkose verwyder.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement