advertisement
Question
Posted by: van Wyk | 2011-03-17

Moegheid, sukkel om te konsentreer

Hello,

Ek sukkel nou al ''n geruime tyd dat ek ongelooflik moeg is, sukkel om te konsentreer en by tye spaced out voel. Ek was ''n redelike tyd gelede vir bloed toetse ensovoorts maar alles was normaal.

Ek het gedink dit is miskien omdat ek dalk weer so ''n bietjie depresief geraak het, ek het die dokter gaan sien en die het vir my op pille gesit vir ses maande om my serontinie vlakke te boost. Hy het gese ek behoort binne ''n maand beter te voel, dit is nou al weer drie maande later en ek voel nog steeds so.

So wat ek hier sit, wil my oe net toe val.
Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo van Wyk
Wat het julle alles getoets met bloed toetse? Het julle gekyk na skildklier en suikervlakke ook? Doen die depressie vraelys op http://www.drhansdreyer.com/questionnaire.php
om te kyk of jou dosis van antidepressant hoog genoeg is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-17

Hallo van Wyk
Wat het julle alles getoets met bloed toetse? Het julle gekyk na skildklier en suikervlakke ook? Doen die depressie vraelys op http://www.drhansdreyer.com/questionnaire.php
om te kyk of jou dosis van antidepressant hoog genoeg is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement