advertisement
Question
Posted by: d | 2011/02/21

Moegheid maak my klaar.

Vandat my ouers oorlede is  slaap ek sleg. Ek slaap maar my brein bly aan die hardloop die heel tyd. as gevolg daarvan het ek nie energie nie en sien nie kans om iets te doen nie. Is daar iets wat ek kan gebruik om my energie vlakke op te kry... Ek kan nie meer so aangaan nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo d
Jy sukkel waarskynlik op die oomblik met 'n reaktiewe depressie agv die trauma van jou ouers se dood. Iets soos Tryptanol wat 'n antidepressant met sederende newe-effekte is, mag jou help om beter te slaap en minder moeg te voel in die dag. Praat met jou huisdokter daaroor, dat hy vir jou 'n voorskrif kan gee. Jy kan ook aanvullings neem soos CAl-mag en 'n vit B kompleks.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo d
Jy sukkel waarskynlik op die oomblik met 'n reaktiewe depressie agv die trauma van jou ouers se dood. Iets soos Tryptanol wat 'n antidepressant met sederende newe-effekte is, mag jou help om beter te slaap en minder moeg te voel in die dag. Praat met jou huisdokter daaroor, dat hy vir jou 'n voorskrif kan gee. Jy kan ook aanvullings neem soos CAl-mag en 'n vit B kompleks.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement