advertisement
Question
Posted by: anneri | 2009/09/11

Moegheid (Lewer, Galblaas)

Dokter wil asb net uitvind het gegaan vir bloedtoetse toetse
gewys lewer iets mee fout een of ander telling hoog dokter gese daar moet n obstruksie in die galblaas of lewer wees kan nie onthou nie. Moet gaan vir buiksonar maar wil net weet as daar iets fout is met lewer of galblaas kan dit jou so n snaakse moegheid gee en pyne by ribbes aan die regterkant en jou buik

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anneri

Baie beslis en dit is baie noodsaaklik om die ultraklank van die lewer en galblaas te laat doen.

Obstruksie kan deur galstene veroorsaak word wat vir jou pyn en ongemak sal gee.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement