advertisement
Question
Posted by: Spokie | 2009/02/11

Moegheid en algemene geirreteerdheid

Hi daar,
Ek is ' n tipiese ma van twee (een is 2.5jr en die ander is 7 maande). My hare het VREESLIK uitgeval na die swangerskappe, en met my tweede swangerskap nog erger as met die eerste een. Toe het ek in Baba &  Kleuter gelees die haarverlies is agv ' n yster tekort.
Ek het begin ysteraanvullings drink (Ferrimed pille) en moet sê  dit lyk of dit begin beter raak.

Ek bly net ongelooflik moeg, al slaap ons redelik goed. Ek het geen energie nie en lus om niks te doen nie. Ek het tydens my swangerskap al opgehou met die vitamiene aanvullings omdat dit my vreeslik naar gemaak het. En drink tans net die yster pille. Ek het ook vir 4 maande geborsvoed.

Dan het ek ook ekseem wat nou redelik erg uitslaan.

Is daar iets wat ek kan doen/neem om beter te voel? Ons eet relatief gesond, maar kom nie by oefening uit nie (ek het ook nie die energie vir enige oefening nie).

Enige raad sal nou welkom wees, want ek voel plein goor en hou glad nie van hoe ek nou is!!!

Dankie
Spokie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I agree completely with FTM. I think most women with two young children feel the way you do. Try a multivitamin and make some time for yourself.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: FTM | 2009/02/11

Shame Spokie,

you must remember it takes a lot out of you to be a mommy and wife and breastfeed etc... You are a Great Woman for achieving all of it!!!

You should really consider taking some sort of multivitamin to assist your body with the demanding needs.

There are lots of different Tonics on the market too, just check what' s safe if you are still breasfeeding...

Good luck!

26W6D

Reply to FTM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement