advertisement
Question
Posted by: gee | 2009/01/12

Moegheid

Okay hier is my storie. Ek is ' n huisvrou... van ek kan onthou kan ek staan ek soggens 5 uur op en takel my dag se werk.. die laaste maand het ek geen energie nie.. Dit isvir my ' n beslommernis om op te staan alhoewel ek myself dwing. dan kyk ek vir die werk wat ek moet doen en sug.. ek het ni energie ni... wat kan ek gebruik om my energie vlakke op te stoot?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gee
Jy moet eers gaan kyk of daar nie 'n mediese probleem is nie, mens moet kyk na bloedsuiker, ystervlakke, skildklier vlakke, insulien vlakke. Jy moet ook vir die dokter sê as jy dink jy het dalk onderliggende depressie.
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jenivine | 2014/04/16

Hi eks 25 en altyd moeg, seer lyf en deesdae baie emosioneel. Ek huil vir niks en dan iewe skielik net muslik en buierig. Kan nie konsentreer nie en is baie vergeet agtig. Niks energie nie. Eks soms so moeg my oe blur. Help asb. Enige raad?

Reply to Jenivine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement