advertisement
Question
Posted by: n | 2008/09/05

Moegheid

My ma is oorlede so 2 maande terug. die afgelope ruk kan ek soggens nie op kom nie en gedurende die dag is ek ook net moet en lus vir niks. ek is by die huis heel dag. gewoonlik kan ek alles gedoen kry maar deesdae het ek energie vir niks nie en dit ireteer die hel uit my uit. is daar iets wat ek kan gebruik om my meer voema te gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit klink asof jy aan depressie ly, weens die afsterwe van jou moeder. Ek stel voor dat jy 'n dokter besoek sodat hy 'n lae dosis anti-depressant, Cipramil en Trepilene saans, kan voorskryf.

Sterkte

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: riorita | 2008/09/08

Jammer om te hoor van jou ma. Die beste natuurlike produk wat jy kan gebruik (en baie goed werk) is Tissue salts nr. 4 en nr. 6 saam.
Sterkte

Reply to riorita
Posted by: abc | 2008/09/05

Ons almal se ma of pa gaan een of ander tyd dood.
Stel jou wekker 6:00 en spring dadelik uit die bed!
Wees bly jy lewe!
sterkte

Reply to abc
Posted by: Me | 2008/09/05

Jy' t nie dalk depressie nie?

Reply to Me

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement