advertisement
Question
Posted by: anoniem | 2010/04/25

Moeg vir pynpille wat nie werklik help nie

Goeie dag, ek het 3mnde gelede artroskopie in skouer gehad - erge pyn na die operasie - medikasie geneem - celebrex, Tenston SA, Myprodol, Voltaren, Pixicam, Panamor (setpil) Synap Forte - 1 wwek terug vir manupalisie en infiltrasie gegaan - voor dit het my huisdokter my 2x pw gespuit vir 3 weke met kortisoon, voltaren - na die manipulasie het dr Lentogesic en Tenston SA voorgeskryf - ek sit nog steeds elke dag met pyn - wil mal word na 3 mnde - pille begin nou my maag affekteer - drink nou mucaine - het u enige beter voorstel? Iemand het vir my Veltex aanbeveel - ek is moedeloos en depressief - die diagnose is gevriesde skouer - dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi A

Veltex is soortgelyk aan Voltaren en Panamor en ek dink nie dit sal enige werklike verskil maak nie. Jy het meeste algemene opsies vir pynverligting reeds probeer en jou dokter sal na 'n ander alternatief moet kyk - moontlik die sterker groep pynmiddels op die mark.

alles van die beste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: elise taute | 2010/05/05

wat kan diabete gebruik vir hoofpyn en spanning ? diabetes 2

Reply to elise taute
Posted by: elise taute | 2010/05/05

Wil net graag weet wat is die beste pynpille wat diabete kan gebruik? persoon met DIABETES 2
baie dankie

Reply to elise taute
Posted by: Johan | 2010/04/28

So ''n pyn wat nie wil weg nie, moet ''n oorsaak he.
Kry 2de en 3de opinie.
groete

Reply to Johan
Posted by: pharmacist | 2010/04/26

Hi A

Veltex is soortgelyk aan Voltaren en Panamor en ek dink nie dit sal enige werklike verskil maak nie. Jy het meeste algemene opsies vir pynverligting reeds probeer en jou dokter sal na 'n ander alternatief moet kyk - moontlik die sterker groep pynmiddels op die mark.

alles van die beste.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement