advertisement
Question
Posted by: Andre | 2011/08/26

Moeg

Help! Ek is permanent moeg!, Ek slaap goed, maar voel altyd lam en tam. Die 8 ure by die werk is hel om deur te gaan en om wakker te bly. Wat kan fout wees? Ek het al na ons mediese stasie gegaan waar hulle my suiker getoets het en dit is normaal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre

Daar is talle oorsake vir moegheid, soos 'n onderaktiewe skildklier, diabetes, kroniese virale infeksies, parasitere infeksies, metaboliese siektes ens. Dit is daarom belangrik om jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse te konsulteer, sodat die oorsaak gevind kan word en jy behandeling kan ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement