advertisement
Question
Posted by: baie-po-lar | 2010-10-19

Moeg

Dag DR.
Ek is op verskei meds vir bi-polar onlangs het my maagsweer gebars, hul her hom verwyder saam n klein stukkie van my maag.Ek bly hardlywig ,sukkel om gewig te verloor en eet gesond en oefen. wat kan die moeg hoofpyne en dizzyness veroorsaak? kan dit yster tekort wees. Help asb
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Baie-po-lar
Watter medikasie gebruik jy – dit kan dalk newe effekte van die medisyne wees. Het jy al jou ystervlakke getoets? Lae ystervlakke kan ‘n oorsaak wees van moegheid en duiseligheid - en dit kan dalk veroorsaak word deur 'n bloeiende maagseer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Bekommerde dogter | 2011-01-22

My ma (84) is behandel vir ''n bloeiende maagseer en het ook ''n mantelvliesbreuk. Die bloeding het gestop, maar nou het sy vog op die longe. Kan dit wees agv die behandeling vir die maagseer? Sy is nog in die hospitaal.

Reply to Bekommerde dogter
Posted by: Baie-po-lar | 2010-10-21

My maagseer is uitgesny. ek sal my ystervlakke gaan toets. my medikasie is Venlor, Piramax en Adco-miteron. Kan dit my yster laag maak of my moeg of vet maak. En hoe voorkom ek gewigs toename?
Dankie baie vir U tyd DR Bets
Groete

Reply to Baie-po-lar
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-19

Hallo Baie-po-lar
Watter medikasie gebruik jy – dit kan dalk newe effekte van die medisyne wees. Het jy al jou ystervlakke getoets? Lae ystervlakke kan ‘n oorsaak wees van moegheid en duiseligheid - en dit kan dalk veroorsaak word deur 'n bloeiende maagseer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement