advertisement
Question
Posted by: winnie lourens | 2010/03/08

moeg

ek is 40 jaar oud ek bly moeg ek het my hormone al laat toets dit was 5.1 wat hulle sê  is reg ek het so ook my suiker laat toets en dit was 6.1 ek het n onaktiewe skildklier en het n gastric bapass 5jaar trug gehade so kry ek ook 0panic aanvalle saam met die moeg sweet ek ook verskriklike dit voel partykeer ek is te moeg om iets te doen ek gaan oefen nie wand ek is te moeg ek wil niks doen nie help asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Winnie
Die onaktiewe skildklier en paniekaanvalle kan altwee redes wees vir jou chroniese moegheid. Jy kan dalk ook vit B tekort hê agv die gastriese bypass operasie. Vra jou dokter om ook te kyk vir bloedarmoede, jou skildklier hormoon vlakke en vroue hormone te toets, en vir jou iets voor te skryf vir die paniek aanvalle.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/08

Hallo Winnie
Die onaktiewe skildklier en paniekaanvalle kan altwee redes wees vir jou chroniese moegheid. Jy kan dalk ook vit B tekort hê agv die gastriese bypass operasie. Vra jou dokter om ook te kyk vir bloedarmoede, jou skildklier hormoon vlakke en vroue hormone te toets, en vir jou iets voor te skryf vir die paniek aanvalle.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement