advertisement
Question
Posted by: des | 2008/11/03

moeg

Ek wil net weet as iemand my kan help ek voel heeldag moeg,bv ek voel partykeer dat ek my oe nie kan oop hou nie.

Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Des
Daar is honderde redes vir moegheid! sien hierdie artikel:
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm
Mens moet liewer gaan vir 'n mediese ondersoek om goed soos diabetes, skildklierprobleme, bloedarmoede en depressie uit te skakel en te behandel
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dave | 2008/11/03

Hallo Des,

Jy vra of ' iemand'  jou kan help, so terwyl jy vir professionele advies wag, laat my toe om leke advies te gee. Jy beskryf hoe ek gevoel het tot na ' n skildklier operasie. Dit was ' n paar jaar gelede. Bloedtoetse het gedui op een Eltroxin per dag, wat my moeg gehou het. Ek het die dokter oorreed om dit twee per dag te maak en ek sluk dit sowat 15 minute voor middag ete met ' n eetlepel vitamine aanvulling (Turbovite),en ek het my energie terug. Belangrik dus om ' n skildkliertoets te laat doen as jy dit nog nie gedoen het nie.

Reply to Dave

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement