advertisement
Question
Posted by: moeder wat rerig omgee | 2008/09/23

moeder wil kinders help

Ek en my man is in goeie finansiele toestand weens goeie salarisse oor baie jare geld verdien. Ons deel alles. Ons deel ook met ons kinders. Almal het goeie universiteitsgrade behaal, waarvoor ons betaal het totdat hulle klaar gestudeer het. Nou het een van ons kinders ' n klein besigheid wat onder gaan as gevolg van die ekonomiese klimaat en nog een het nog nie werk gekry nie sedert hy klaargemaak het met universiteit. Ons kan bekostig om hulle te dra totdat hulle weer op hulle voete staan en ons wil graag help, maar ons is bang hulle sal te afhanklik raak. Wat moet ons doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Maybe have a family meeting to discuss the situation, the options, and your very reasonable concerns, and see if a common position cant be worked out

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Karla | 2008/09/25

Moenie geld gee nie - gee eerder goed wat hulle werklik nodig het. Koop eerder kos en laai dit af, of betaal ' n water en ligte rekening, maar moet nie geld gee nie en moet ook nie betaal vir luukses soos selfone en vakansies nie. Anders word dit later van julle verwag.

Reply to Karla
Posted by: Passing by | 2008/09/23

Hi, I' ve got a brother that just can not look after himself. My mum paid his car, his phone, gave him pocket money ettc until she died. He was 36 and is still not taking responsibility for his own life at age 42. I would be cautious to help to much but would encourage their plans and believe it them

Reply to Passing by
Posted by: EL | 2008/09/23

Die beste manier om onafhanklik te raak is om te leer uit foute. As ons nie struikel nie sal ons nooit leer wat ons laat struikel het nie.

Reply to EL
Posted by: ' n non ' n muisie | 2008/09/23

Sit bietjie terug en kyk watse planne maak hulle? Of sit hulle en wag at Mammie en Pappie hulle help?

Reply to &#39 n non &#39 n muisie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement