advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2011/06/22

Moedelose vropu problem om swanger te raak

Middag ek hoop jy sal help Jammer ek skryf in Afrikaans maar dit is al hoe ek my sef gaan beskryf Ek is 27 en is getroud die 8 Nov 08 en ek het van die pilletjie ag gegaan Jan 09 En ek het ndat ons getrou het gaan normale toets gedoen bv smeer,borste gevoel en baar moeder en ek het bloed toets geneem omdat ek twee keer gemenstueer het my hormone getoets dit was bo 50% gewees Ek het my man op die 16 Mei getoets sy Morfologie telling is 11% en sy mobiliteit is 222Milj die gynie se hy is baie vrugbaar geen probleem Ek het seer as ek ovuleer en as ek gemeenskap het is dit ook seer ek het ook probleme ek is baie droog ook dit is dalk waarom dit seer is Ek het nou termometer bestel om my ovulasie te toets Dankie hoop jy sal my kan help!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you are ovulating and your husband's sperm count is normal, the next step would be a laparoscopy to check that your tubes are okay. You could first try timing intercourse around ovulation.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/06/26

If you are ovulating and your husband's sperm count is normal, the next step would be a laparoscopy to check that your tubes are okay. You could first try timing intercourse around ovulation.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Beeeee | 2011/06/23

Hi daar Biki,

Ek is baie jammer om te hoor dat julle sukkel. Die goeie nuus is dat die endometrios verwyder kan word en dat jy dan kan swanger word. Vasbyt!!!!!

Ek wil jou vra.... hoe duur is `n fertiliteit spesialis, want die medies betaal mos nie vir fertiliteit probleme nie?

Groete en sterkte!

Reply to Beeeee
Posted by: biki | 2011/06/23

Ek weet presies hoe jy voel. Ek en my man probeer nou al om swanger te word vir meer as ''n jaar. So paar maande terug het die gynie clomid voorgeskryf. Dit het niks gehelp nie. Dit is vasgestel dat ek nie ovuleer nie, self met hoe dosisse van clomid. Ek en my man is nou by ''n fertilitieit spesialis. Hy gaan nou ''n lapskropie doen om vas te stel of ek aan endometrosis lei. Die kanse is redelik groot. My voorstel is gaan na ''n fertiliteit spesialis sodat ''n kenner vir jou goeie raad en advies kan gee. Sterkte

Reply to biki
Posted by: Beeeee | 2011/06/22

Hallo daar,

Hoe is jou periodes? gereeld? As jy menstrueer... is dit BAIE seer? Ek vra net want dalk ovuleer jy nie, maar jy noem dat dit gevoelig is tydens ovulasie.

Wat van endometriosis? een van die simptome is dat jou periode BAIE seer is. Dit kan ongelukkig nie met `n scan opgetel word nie.

Ek is nou nie die " expert"  nie, maar ek sukkel ook en daarom het al so baie opgelees daaroor.

Laat weet, asb...

Reply to Beeeee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement