advertisement
Question
Posted by: susan | 2010/06/24

moedeloos oor gewig

Hi dok, my skildklier was 6 maande terug verwyder, ek drink 2mg Diotroxin per dag. my t3 en t4 vlakke is normaal. Ek oefen ook al vir 4 maande 3 keer n week vir n uur saam met n biokenetikus en eet `n lae GL dieet, ek voel oor die algemeen goed, maar my gewig bly dieselfde, ek is 20kg oorgewig, ek is al so moedeloos, en wonder of ek nie dalk vir my huisdokter moet vra vir `n alternatief. wat sou u voorstel?
groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Daar is soms ander redes hoekom mens nie gewig verloor nie, soos medisyne ( antidepressante, antihistamiene, kortisoon, bloeddruk medikasie, diabetes medikasie, epilepsie medikasie), hormonale versteurings (verhoogde esterogeen of hormonale voorbehoedmiddels) of insulien weerstandigheid. (toets jou vastende insulien vlakke). Sien ook 'n dieetkundige en kyk of jy nie dalk beter sal doen op 'n lae koolhidraat dieet (meer protein, groente en vrugte)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/24

Hallo Susan
Daar is soms ander redes hoekom mens nie gewig verloor nie, soos medisyne ( antidepressante, antihistamiene, kortisoon, bloeddruk medikasie, diabetes medikasie, epilepsie medikasie), hormonale versteurings (verhoogde esterogeen of hormonale voorbehoedmiddels) of insulien weerstandigheid. (toets jou vastende insulien vlakke). Sien ook 'n dieetkundige en kyk of jy nie dalk beter sal doen op 'n lae koolhidraat dieet (meer protein, groente en vrugte)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement